Welkom

 

Is jy nuut by ons? Indien wel, baie welkom!! Gaan kyk gerus na ons Nuut by Ons bladsy om meer inligting te bekom.

Ons eredienste begin om 10h00 elke 2e en 4e Sondag van die maand in Guildford .
Gedurende die Lydenstyd het ons eredienste elke Sondag tot ons Paasdiens op 31 Maart 2024.
Kom kuier saam met ons na die diens oor 'n koppie tee of koffie met koekies. Ons sal jou graag wil ontmoet!


Erediens Adres: Kings College, Southway, Guildford, GU2 8DU - Kliek hier vir Google Maps

 
Vir ons 2024 Kalender - Kliek hier


As jy nie 'n erediens kan bywoon nie, is daar ook Aanlyn Preke beskikbaar - Kliek hier


Ons het ook 'n "App" beskikbaar vir 'n slimfoon. Gaan na Apple Store of Google Play en "Search" vir SA Gemeente Suidwyk.