Kalender 

calendar-header 
Hier is die volle jaar se kalender in PDF formaat vir download:
Kalender 2017 (966.5KB)

Alternatiewelik volg die volgende paar weke se aksies hieronder:
 
Friday 20 October
Vakansie
Surrey
Friday 20 October 18:00
Tieniers kry geleentheid om heerlik saam met ander SAG tieners te kuier, bande te smee, te groei in jou geloof, vrae te vra, en …. 'n hindernisbaan aan te durf. Daar is ook “high ropes”, ‘n warm binnenshuise swembad en ons gaan saamkuier rondom ‘n kampvuur. Tieners gaan tuis in Woodland Lodge, nie tente nie.
Sunday 22 October 10:00
Daar is 'n "real time" vertalingsdiens beskikbaar. Tydens die diens is daar 'n kleuterkerk (3jr-5jr) sodat ouers die diens kan bywoon.
Monday 30 October
Skole heropen
Surrey
Saturday 4 November 10:00
Damesdag word gehou in Guildford
Sunday 5 November 11:00
Daar is 'n "real time" vertalingsdiens beskikbaar. Tydens die diens is daar 'n kleuterkerk (3jr-5jr) sodat ouers die diens kan bywoon. Daar is Sondagskool tydens die diens vir 6 - 15 jariges oor aktuele sake rondom God en die lewe.
Sunday 12 November 10:00
Daar is 'n "real time" vertalingsdiens beskikbaar. Tydens die diens is daar 'n kleuterkerk (3jr-5jr) sodat ouers die diens kan bywoon. Daar is Sondagskool tydens die diens vir 6 - 15 jariges oor aktuele sake rondom God en die lewe.
Sunday 26 November 10:00
Daar is 'n "real time" vertalingsdiens beskikbaar. Kersmusiek en sang. Daarna word 'n potjiekos ete vir die gemeente gehou waar almal saam kuier,
Sunday 10 December 10:00