Raak betrokke 

betrokke


God het vir ons elkeen spesifieke gawes en talente gegee.  Ons is almal lede van een liggaam en elkeen het 'n bydrae om te lewer.


Waar pas jy in die liggaam in?  Daar is verskeie maniere hoe jy by SA Gemeente betrokke kan raak. Kliek hier om meer uit te vind.