Tien gebooie

 

Ons hou nou weer as kerkfamilie eredienste by Guildford en Maidstone!  Kyk uit vir die weeklikse "Uit Ferdie se pen ......" e-pos vir meer inligting.  As jy nie die nuusbrief kry nie, stuur aub ‘n e-pos na suidwyk@sagemeente.com en ons stuur vir jou meer inligting.  Ons vorige videos is ook beskikbaar - kliek hier vir  eredienste en hier vir ons bybelskool saam met Max en Daisy.

Gebruik gerus ons gemeente se "App" om na die videos te kyk en ook om deel te wees van ons daaglikse Bybelleesprogram.  Dit is gratis beskikbaar op die Google/Apple store - soek net vir "SA Gemeente" en laai dit af na jou slimfoon.