
Bybelleesprogram
Suidwyk se lidmate is besig om die Bybel sistematies deur te lees. Ons aanvaar dat die Bybel ‘n biblioteek met 66 boeke is, oor ‘n baie lang tyd en op ‘n komplekse manier ontstaan het, en ‘n verskeidenheid literatuursoorte bevat. Daarom glo ons dat ons ‘n beter kans het om die boodskap van die Bybel goed te verstaan wanneer Bybelboeke (soos enige ander goeie boek) in hulle geheel gelees word!!
Kliek
hier vir riglyne vir die gebruik van ons Bybelleesprogram en kliek
hier vir hierdie week se program.
Gebruik gerus ons gemeente se "App" om ook om deel te wees van ons daaglikse Bybelleesprogram. Dit is gratis beskikbaar op die Google/Apple store - soek net vir "SA Gemeente" en laai dit af na jou slimfoon.