Screenshot 20221213 194253 

SA Gemeente Suidwyk het ‘n vakature en beroep ‘n leraar met ingang 1 Oktober 2023 vir ‘n 5 jaar kontrak met die opsie van verlenging vir ‘n volgende 5 jaar.


Kliek hier vir meer inligting ivm die vakature.

Kliek hier vir die Aansoekvorm.