Login
Register
Search
Tuis
Meer Oor Ons
Dankoffer
Bedieninge
Kalender
Kontak Ons
SA Gemeente Suidwyk
Welkom by SA Gemeente Suidwyk
Is jy nuut in Engeland, of dalk al lankal hier, en wil deel word van 'n dinamiese familie kerk?
Jy is baie welkom by ons Afrikaanse Eredienste (met Engelse vertaling) om 10h00 elke 2de en 4de Sondag van die maand.
Adres:
Kings College, Southway, Guildford GU2 8DU