Gebedsversoeke

 

Die krag van gebed kan nooit onderskat word nie! Elkeen van ons het ‘n verantwoordelikheid om vir mekaar te bid.

 

Indien jy 'n gebedsversoek het, vul asseblief die vorm hieronder in, en dui aan of dit 'n private gebedsversoek is (slegs vir die voorbiddings span), en of ons dit hier, en in die afkondigingsblaadjie op Sondae kan sit vir meer mense om te sien.

Naam:
Telefoonnommer:
Email Adres:
Gebedsversoek: