Welkom by SA Gemeente Maidstone


Vanaf September hou ons weer erediens onder een dak  .... elke eerste en derde Sondag van die maand in Maidstone en elke tweede en vierde Sondag in Guildford.  As jy dit nie kan bywoon nie, is daar ook video opnames beskikbaar vir "huiskerk" - kliek hier.

Vir ons bybelskool saam met Max en Daisy - kliek hier.

Vir on weeklikse familienuus - kliek hier.


Nuut by Ons? Meer oor Ons
Erediens Tye Ons ontmoet elke 1e en 3e Sondag van die maand om 11:00am
Kom loer gerus in!
Adres Sutton Valence School, North Road, Sutton Valence, Maidstone, Kent, ME17 3HL
(Google Maps)
Die Here roep die lidmate van die SA Gemeente om “’n geestelike tuiste vir wêreldreisigers” te wees. Daarom glo ons ….

Onlangse Nuus

Ons lees die Bybel boek-vir-boek ….
Ons hou nou weer as kerkfamilie eredienste by Guildford en Maidstone!
Lees meer...