Franse sending icon  Franse Sending     

 
Johan en Rita Bloemhof doen sendingwerk saam met 'n dinamiese span al vir meer as 40 jaar in Frankryk. Suidwyk gemeentelede gaan elke jaar Frankryk toe om saam met hierdie span uit te reik na Christene en ongelowiges. Ons dra ook finansieel by tot hierdie sendingwerk.                                

 

Screenshot 2023-11-16 092704