Kinderbediening


Kinders in klas 

 

Die grootste geskenk wat ‘n mens kan kry is wanneer die Here aan jou ‘n kind gee.  Hulle is vir SA Gemeente baie belangrik en ons het 'n bediening vir ons kinders op dieselfde tyd as die erediens in Guildford .  Dit word aangebied deur volwassenes in Engels om aan te pas by hulle taal behoeftes, omdat hulle almal in Engelse skole is.  

Veiligheid van ons kinders is ons eerste prioriteit, daarom is die aanbieders van ons kinderbediening almal CRB-geregistreer - Kliek hier vir meer inligting daaroor.