Aansoek om te doop / Inseën / Bekend stel
Wat is die doop prosedure?
-
Besluit op 'n gepaste datum - in Engeland of in Suid Afrika
-
Vul die onderstaande vorm in en stuur.
-
Stuur asb. vir ons 'n foto van jou baba asook van julle as gesin (pa, ma & baba) na suidwyk@sagemeente.com
-
Gesprek met die predikant behoort nie langer as 60 minute duur nie.
Vul asb onderstande in:
Hiermee doen ons, as gelowige ouers, aansoek om:
ons kind(ers) op die volgende wyse aan die gemeente bekend te stel of te laat inseën
die sakrament van die doop op die volgende wyse aan ons kind(ers) te laat bedien
Ander Kinders:
Lidmaatskap:
Doopregistrasie:
Doopgesprek:
Ons het 'n doop boekie ontvang ter voorbereiding vir 'n doopgesprek: |
|
Ons het 'n doopgesprek met 'n predikant in SA: |
|
Ons versoek 'n brief om in SA te doop: |
|
Ons versoek 'n doopgesprek met 'n predikant van SA Gemeente: |
|
Ons het reëlings getref om in SA te doop: |
|
Doop in Suid Afrika: (indien in SA gaan doop)
|