
Erediens Videos
Ons doen nie "live streaming" van ons eredienste nie, maar wel video opnames van eredienste wat jy hier kan kyk. Met doopgeleenthede word 'n opname van die diens gemaak wat aan die ouers gestuur word. Gebruik gerus ons gemeente se "App" om na die videos te kyk. Dit is gratis beskikbaar op die Google/Apple store - soek net vir "SA Gemeente" en laai dit af na jou slimfoon.
Op ons App kan jy kies of jy die video wil kyk of net na die audio luister.