Jeugbediening


Tieners


Ons tieners kom tydens die Sondag erediens bymekaar met temas wat spesiaal geskik is vir hulle belangstellings en behoeftes. Dit word aangebied deur volwassenes in Engels om aan te pas by hulle taal behoeftes, omdat hulle almal in Engelse skole is.  Ons hoop om vir elke tiener 'n tuiste te skep waar hulle saam relevante onderwerpe kan bespreek, leer, sing en lag. Daar word gepoog om elke byeenkoms so interessant moontlik aan te bied,en een van die hoogtepunte is die jaarlikse tienerkamp!

Veiligheid van ons tieners is ons eerste prioriteit, daarom is die aanbieders van ons jeugbediening almal CRB-geregistreer - Kliek hier vir meer inligting daaroor.